Nuusflitse!
BELLVILLE MORS MET DF MALAN IN SY FEESJAAR
Bellville het die afgelope week teen DF Malan sy interskole-kragmeting gehad. Bellville se A-spanne het almal gemaklik teen DF gewen. In totaal het ons 4 uit 7 wedstryde gewen, 1 gelykop gespeel en 2 verloor. Uitblinkers vir die O/19A-span was Reimerd...
Lees verder...Bellville krieketspanne verpletter teenstanders
Hoërskool Bellville se krieketspanne het vandeesweek weereens gewys hoeveel murg hul in hul pype het deur 3 van hul 4 wedstryde uiters oortuigend te wen! Die uitslae is as volg: Hoërskool Bellville vs DF Malan Gespeel op 15/2/12 ...
Lees verder...75 bring-en braai
As deel van ons 75ste feesviering nooi ons u uit na 'n bring-en-braai op 24 Februarie 2012 om 19:00. Die geleentheid is bedoel vir alle oudskoliere en oud-onderwysers, maar ons wil ook alle huidige ouers uitnooi om die aand saam...
Lees verder...Bellville verslaan Durbanville met 128 lopies
Die O/19A-krieketspan het die afgelope naweek teen Durbanville gespeel en Durbies verpletter met ‘n verstommende 128 lopies. Die verslag lui as volg: Liga O/19A- WPNS Eerste Kolfspan Hoërskool Bellville Telling 216/9 Tweede Kolfspan Hoërskool Durbanville Telling...
Lees verder...Bellville boffins word vereer
Tydens ons jaarlikse prysuitdelingsgeleentheid is die akademiese presteerders van 2011 vereer vir hul harde werk en goeie uitslae. Die top-3 presteerders in elke graad is as volg: Graad 8 (2011) 1ste posisie: Marguerité Fouché 2de posisie: Monique...
Lees verder...Zilke styg uit in gholf
Zilke Bal (gr.8) het op 5 en 6 Januarie as deel van die Boland Junior Meisies Gholfspan, deelgeneem aan die Boland Junior Championships 2012 te Kuilsrivier. Sy het die C-afdeling–voorgee 19-27 met 78 “stableford” punte gewen asook die D-afdeling (geslote...
Lees verder...Lucinda Shaw slaag uitsonderlike eksamen
Lucinda Shaw (Graad 9) het verlede jaar aansoek gedoen vir ‘n beurs vir die Radio Amateur-eksamen. Om hierdie eksamen te slaag moes sy opgelei word om spesiale toerusting te gebruik om met mense regoor die wêreld te kommunikeer. Sy het...
Lees verder...Juan en Janno boul en kolf Monumentpark tot in grond
Gespeel op 1 Februarie 2012 Liga Sammy Bloch uitklop o/19A Eerste Kolfspan Bellville Telling 171/8 Tweede Kolfspan Monument Park Telling 84/10 Goeie Kolfvertoning Kolwer Lopies Juan Olivier 56 Arno Toua 30 Jean Strydom 26...
Lees verder...Norman Hauzer Uitnodigingsbyeenkoms uiters suksesvol
Die Norman Hauzer-uitnodigingsbyeenkoms by Bellville Velodrome op Vrydag, 27 Januarie, was baie suksesvol. Bellville het meegeding teen Hoërskool Bredasdorp, Hoërskool Strand, Hoër Meisieskool Paarl en Hoër Jongenskool Paarl en ons seuns en meisies het albei 2de gekom naas die seuns...
Lees verder...

