2010

Page 1 of 812345...Last »

SA Wiskunde Olimpiade

SA Wiskunde Olimpiade

Francois van Niekerk (gr12) het 11de plek behaal by die SA Wiskunde Olimpiade. Baie geluk!... (Lees verder...)

O/14A-krieketspan wen finaal

O/14A-krieketspan wen finaal

Baie geluk aan ons O/14A-krieketspan wat DF Malan in die finaal van die “Sarel Burger T25 kompetisie” met 71 lopies geklop het. Die uitblinkers was: Stiaan Alberts met 75 lopies; Pieter Engelbrecht met 30 lopies; Divan de Jager met 2... (Lees verder...)

2010-nuus : Atlete oes goue medaljes in

2010-nuus : Atlete oes goue medaljes in

Zani Kruger was een van die groot uitblinkers by die Top 10 Atletiekbyeenkoms wat in Moreesburg gehou is. Zani het 2 GOUE medaljes en ‘n SILWER gewen. Sy stel in die proses twee rekords op in die O/14 afdeling deurdat... (Lees verder...)

BHS onnies wen latswaaikompetisie

BHS onnies wen latswaaikompetisie

In die jaarlikse latwaaikompetisie, waar 8 skole se onderwysers hul gholfvernuf teen mekaar meet, het BHS se onderwysers ver gewen. Die span het bestaan uit Mnre Alewyn Vorster, Michael Aucamp, Adriaan Cromhout en Johan Joubert. Baie geluk, menere! Ons kan... (Lees verder...)

Rekenaarboffin

Veels geluk aan Bennie Swart (gr12) wat onder die top 6 leerders in die rekenaarolimpiade geëindig het. Hy het ‘n Bronstoekenning, asook kontantpryse, ontvang. Hiermee saam het hy ook ‘n kontantbedrag van R2000 vir die skool gemaak. 38000 leerders het... (Lees verder...)

Rocco 6de in die wêreld!

Rocco 6de in die wêreld!

Rocco van Rooyen het die 6de plek in die wêreld behaal in die spiesgooi item in Kanada. Hier is Rocco in aksie tydens die Wêreld Junior Olimpiese Spele in Kanada. Ons is baie trots op jou, Rocco!... (Lees verder...)

Skaakprestasies van 2010

Skaakprestasies van 2010

Abrie van Schoor (9B), Marinus Compion (8A) en Eben de Villiers (8A) is verkies tot die WP-skaakspan wat op 12-15 Desember by die Universiteit van Johannesburg aan die SA’s gaan deelneem. Baie geluk met hierdie puik prestasie. Baie geluk aan... (Lees verder...)

Gr 11 – regisseurs

Gr 11 - regisseurs

Die volgende deelnemers het baie beïndruk: Beste Stuk: Rebel Beste Regisseur: Franciska Haasbroek vir Rebel Beste Akteur: Gavin Kruger (Rebel) Beste Aktrise: Shani Gold (Dikgat) Beste Byspeler: Mynhardt Kruter (Agter Elke Nar) Beste Byspeelster: Nadia Ward (Dikgat) Beste Nuweling-akteur: Corné... (Lees verder...)

Jong wetenskaplikes wen silwer!

Twee van ons leerders, Anel Mouton and Simone van den Berg, het aan die Nasionale Ekspo vir Jong Wetenskaplikes-kompetisie in Pretoria deelgeneem en ’n silwer medalje ontvang vir hulle navorsingsprojek oor die kalsiuminhoud van verskillende soorte melk. Daarby het hulle ook... (Lees verder...)

Tennisuitslae – Vierde Kwartaal 2010

Tennisuitslae - Vierde Kwartaal 2010

Seuns Eerste span: Bellville teen Tygerberg – Tygerberg wen 5-1 Bellville teen Stellenberg – Bellville wen 5-1 Bellville teen Durbanville – Bellville wen 4-2 Loslootjie Tweede span: Bellville teen Fairmont – Fairmont wen 4-2 Bellville teen Milnerton – Milnerton wen... (Lees verder...)

Page 1 of 812345...Last »