2013

Page 1 of 2412345...1020...Last »

Top 3 akademiese presteerders grade 8-11 in 2013

Top 3 akademiese presteerders grade 8-11 in 2013

Tydens die jaarlikse akademiese prysuitdeling op 27 Februarie 2014, het die volgende leerders die eerste 3 plekke in hul graad behaal: LEERDER SE GRAAD 2013 NAAM EN VAN PERSENTASIE GRAAD 11 Julie-Anne Gerber 91,14% Eben de Villiers 90,71% Lindi Anker... (Lees verder...)

Foto’s van ons Matriek 2013 presteerders

Foto's van ons Matriek 2013 presteerders

Bo: Die 30 leerders net nadat hulle gehoor het hulle het almal ń A-gemiddelde in die matriekeindeksamen behaal. Bo: HS Bellville se toppresteerders is Marno du Plessis(2de), Corné Moodie(1ste) en Altus van Bosch(3de). Bo: Die twee goeie vriende Eugene Jacobs en Daniël Loubser... (Lees verder...)

Musiekleerders bekoor by Ons Tuiste

Musiekleerders bekoor by Ons Tuiste

‘n Klompie van ons musiekleerders en –onderwysers het Maandag ‘n program van mooi musiek by Ons Tuiste gaan lewer. Daar is items op die klavier, viool, klarinet, fluit, Franse Horing , Saxofoon en Trompet gelewer. Die inwoners was ‘n baie... (Lees verder...)

Gholfdagwenner is BHS-leerder Hanno

Gholfdagwenner is BHS-leerder Hanno

Een van HSB se skoliere, Hanno Mostert, was een van die twee wenners van Laerskool Bellville-Noord se jaarlikse gholfdag. Hy en sy spanmaat het met 1 punt die afgelope twee jaar se kampioene onttroon. Op die foto staan hy saam... (Lees verder...)

Vier van Bellville presteer in vegkuns

Vier leerders van die Hoërskool Bellville het op 5 Oktober 2013 aan die WP kompetisie deelgeneem en gekwalifiseer om aan die Wes-Kaapse (KAWP-Unicity) kompetisie deel te neem op 2 November 2013. Die leerders het die volgende uitslae behaal: Naam Skool Kata WKF... (Lees verder...)

Twee van Bellville in e-Sport Proteaspan

Twee van Bellville in e-Sport Proteaspan

Suid-Afrika het vanjaar vir die vyfde keer deelgeneem aan die International eSports Federation se wêreldkampioenskappe in Boekarest, Roemenië. Altesaam 45 lande word by dié internasionale byeenkoms verteenwoordig. Daar is selfs sprake dat hierdie “e-sport,” wat die spel van sekere rekenaarspeletjies... (Lees verder...)

O/19A Krieketspan in CocaCola 20/20 Kwarteindrondte

O/19A Krieketspan in CocaCola 20/20 Kwarteindrondte

Die O/19A krieketspan speel in die kwartfinaal van die Nasionale 20/20 CocaCola en speel teen Wynberg tuis op Maandag 4 November. Dus is ons onder die eerste 8 in die WP!... (Lees verder...)

Gr.11 Regisseurs: Die pryswenners

Gr.11 Regisseurs: Die pryswenners

Die jaarlikse Gr.11 Regisseurs-konsert is op Dinsdag, 29 Oktober 2013 gehou. Die pryswenners was: Beste aktrise in ‘n klein rol: Natasha de Jager (Reminisie deur Marius Vermaak) Beste akteur in ‘n klein rol: Henro Lourens (Reminisie deur Marius Vermaak) Beste... (Lees verder...)

Inhuldiging van Hoërskool Bellville se mini-astro

Inhuldiging van Hoërskool Bellville se mini-astro

Op Woensdag 23 Oktober 2013 het die Hoërskool Bellville geskiedenis gemaak met die opening van hulle Mini-Astro. Dit was ’n droom van die beheerliggaam om hierdie Hokkie-Astro die lig te laat sien. Dit was ’n uitsonderlike dag van groot geskiedkundige... (Lees verder...)

CAPE TOWN TO SEATTLE 2013

CAPE TOWN TO SEATTLE 2013

Cape Town to Seattle 2013 proved to be another successful, rich, rewarding experience for the ten learners and four teachers involved. From the overwhelming reception at SeaTac Airport on Saturday, 21 September to the tearful farewell on Monday, 30 September,... (Lees verder...)

Page 1 of 2412345...1020...Last »