2014

Page 1 of 2012345...1020...Last »

Bellville matrieks doen dit weer!

Bellville matrieks doen dit weer!

Baie geluk aan die Hoërskool Bellville se matrieks van 2014 met uitstekende uitslae: ­100% Slaagsyfer 45 A-Gemiddeldes 354 vak A-gemiddeldes 328 vak B-gemiddeldes 3 Leerders met 8 A’s 7  Leerders met 7 A’s 5 Leerders met 6 A’s 15 Leerders... (Lees verder...)

CURRIEBEKER KUIER BY HOëRSKOOL BELLVILLE!

CURRIEBEKER KUIER BY HOëRSKOOL BELLVILLE!

Ja – dis die ware Jakob! Die gesogde Curriebeker het ‘n draai in ons eie rugby-klubhuis kom maak!... (Lees verder...)

Gr.11 Regisseurs 2014: Die Wenners

Beste stuk:               Mente Galeria Beste regisseur:      Mieke Nagel Beste akteur:           Cilliers Human Beste aktrise:          Liza Theron Beste byspeler:       William Moore Beste byspeelster: Kaylee Bester Beste nuweling-akteur:    Evert Scott Beste nuweling-aktrise:   Janika de Beer Beste akteur in ‘n klein rolletjie:            Renier... (Lees verder...)

Annerike wen by Atterbury Nasionale Klavierkompetisie

Annerike wen by Atterbury Nasionale Klavierkompetisie

Annerike du Plessis, ‘n leerling van die Hoërskool Bellville is pas aangewys as die wenner van die Atterbury Nasionale klavierkompetisie se 15 jaar en onder kategorie wat in Pretoria plaasgevind het.  Nadat sy reeds tydens die jaar  die Grahamstad nasionale... (Lees verder...)

Krieketuitslae: O/15A (November 2014)

KRIEKET O/15A HOËRSKOOL BELLVILLE vs BERGVLIET HOËRSKOOL BELLVILLE – TELLING 191/5 OPPONENTE – TELLING 118   UITBLINKERS MET DIE KOLF UITBLINKERS MET DIE BAL   Dennis Hansen – 62 Rinus Oosthuizen    6 – 0 – 13 – 7   Ruan... (Lees verder...)

Bellville boulers blink

Bellville boulers blink

Ons boulers doen baie goed die kwartaal die volgende boulers het die laaste twee naweke uitgeblink: o/14A Fouche Conradie het in vier boulbeurte slegs 14 lopies afgestaan en 5 paaltjies geneem teen Bergvliet. o/15A Rinus Oosthuizen het in ses boulbeurte... (Lees verder...)

Bellville speel tennis vir Jesus in Bredasdorp

Bellville speel tennis vir Jesus in Bredasdorp

Hoërskool Bredarsdorp het hul jaarlikse o/15 dubbels- en gemengde dubbels toernooi gehou waar 5 seuns en 5 dogters ‘n span gevorm het. Hoërskool Bellville se span het bestaan uit: Seuns: Nelius Liebl Rian Westman Aubrey Coetzee Hiten Taylor Dian van... (Lees verder...)

Michael vyfde landwyd!

Michael Mariano het in die landwye Wiskunde Olimpiade tot die derde rondte deurgedring en is daarna aangewys onder die  Top 10 in die land. By ‘n spesiale geleentheid by Lagoon Beach Hotel in Milnerton is hy as die VYFDE beste... (Lees verder...)

Rocco en Samantha beste in WP

Rocco en Samantha beste in WP

Bellville-alumni Rocco van Rooyen en Samantha Pretorius is aangewys as die beste atlete in die Westelike Provinsie vir 2014. Rocco is ook as beste O/23 atleet aangewys en het ook ‘n senior-atleet toekenning ontvang. Ons is baie trots op hierdie... (Lees verder...)

Hands for a Bridge 2014: Visit to Seattle

Hands for a Bridge 2014: Visit to Seattle

So there we were, 16 South Africans, resplendent in our turquoise travelling tops, nervously about to step onto the escalator at Seattle airport to meet the group of strangers that would be our hosts, friends and families for the next... (Lees verder...)

Page 1 of 2012345...1020...Last »