Tygerberg Eisteddfod

Mia se stem bekoor by die Tygerberg Eisteddfod

Mia se stem bekoor by die Tygerberg Eisteddfod

Mia Hough se pragtige sang het bekoor by die Tygerberg Eisteddfod. Baie geluk met die puik uitslae, Mia: Solosang 1) Klassiek = 88% 2) Kontemporêr = 95% 3) Musiekteater = 96%... (Lees verder...)

Tygerberg Internasionale Eisteddfod vereer Bellville se koor

Tygerberg Internasionale Eisteddfod vereer Bellville se koor

Ons bars van trots oor ons koor. Die Hoërskool Bellville-koor is 1 van 5 hoërskoolkore wat uitgenooi is om by die Tygerberg Internasionale Eisteddfod se Gala-koorfees op te tree. Dit volg op die koor se puik vertoning verlede maand by... (Lees verder...)