Boomplantdag

2016-11-14-PHOTO-00000713

Saterdag 12 November 2016 is daar 40 bome op die skoolterrein geplant! Ouers moes ‘n sakkie kompos en ‘n graaf saam bring om die bome te plant!

Spesiale dank aan Mnr Phillip Oosthuizen wat die trekker en die implement voorsien het om die gate te boor!

Dankie aan Mnr Pieter Nagel (krieketorganiseerder) vir sy reëlings en al die ouers wat bygedra het dat die Bellville Leeus groenvoetspore agter laat!