Willem en Hanlu, ons Bellville-ninjas!

Kata AGKF Silver

Willem Grobler (gr.9) en Hanlu Steenberg (gr.10) het die naweek van 13 Mei 2017 in Stellenboech aan die Africa Goju Ryu Karate Fereration en die Okinawa Goju Ryu Kyoka kompetisies deelgeneem. Willem, wat, buiten dat hy deelgeneem het ook as beoordelaar opgetree het, is met ‘n goue, ‘n silwer én ‘n brons medalje bekroon, en Hanlu spog met ‘n goue en ‘n brons medalje.

Baie geluk aan hierdie seuns!

Gold Kumite AGKF Judge AGKF Kumite Gold AGKF