Atletiek

Page 1 of 3123

Kayla tweede BESTE in Suid-Afrika

Kayla tweede BESTE in Suid-Afrika

Kayla het die vakansie deelgeneem aan die Suid-Afrika Skole Atletiekkampioenskappe in Durban en die Suid-Afrikaanse Klubkampioenskappe in Kaapstad. Kayla was in beide byeenkomste 2de gewees in die 0.17 Dogters Hamergooi! Baie geluk Kayla, ons is LEEUTROTS op jou!... (Lees verder...)

3 van Bellville gekies vir SA-Skole Atletiekkampioenskappe

3 van Bellville gekies vir SA-Skole Atletiekkampioenskappe

Baie geluk aan Xavier Adams, Kayla Smit en Dan Aspeling wat gekies is vir die SA-Skole Atletiekkampioenskappe in Durban. Bellville is leeutrots op julle!   Click op onderstaande skakel vir WP en Wes Kaap uitslae... (Lees verder...)

Bellville atlete verwerf WP-kleure!

Bellville atlete verwerf WP-kleure!

Baie geluk aan die bostaande atlete wat WP-kleure verwerf het tydens die afgelope naweek se WP Kampioenskappe! Hier volg die uitslae: Item Age Gr Name Surname Uitslae WP-kampioenskappe WP-span 300M HUR 14 Luanette Dyssel 4de in uitdun DISCUS 14 Micheala... (Lees verder...)

Hoërskool Bellville – Noord Zone atlete is gereed vir WP Kampioenskappe!

Hoërskool Bellville - Noord Zone atlete is gereed vir WP Kampioenskappe!

BAIE STERKTE aan ons ATLETE wat deelneem aan die WP-Atletiek-Kampioenskappe! Item Age Gr Name Surname 300M HUR 14 Luanette Dyssel DISCUS 14 Micheala Williams JAVELIN 14 Petrie vanZyl 300M HUR 15 Micaela Fourie DISCUS 15 Corne Schreuder HIGH JUMP 15... (Lees verder...)

MTBS 2017

MTBS 2017

Reeds in 1929 het mnr. Charles Hofmeyer hom beywer vir die stigting van die Hoërskool Bellville.  Ons pluk vandag  met dankbaarheid die vrugte daarvan. Dit is  vir die Hoërskool Bellville ’n besondere voorreg om in ons TAGTIGSTE bestaansjaar die MTBS... (Lees verder...)

Norman Hauzer – Atletiekbyeenkoms

Norman Hauzer - Atletiekbyeenkoms

Vrydag 27 Januarie 2017 was dit weer tyd vir die jaarlikse Norman Hauzer – atletiekbyeenkoms wat  deur Hoërskool Bellville aangebied word.  In die skool se 80ste bestaansjaar was dit Hoërskool Punt van Mosselbaai se eerste uitnodiging na die spogbyeenkoms.  Hoërskool... (Lees verder...)

MTBS 2017!!! Dis weer sulke tyd!!!

MTBS 2017!!! Dis weer sulke tyd!!!

... (Lees verder...)

Kayla verwerf WP-kleure in Atletiek

Kayla verwerf WP-kleure in Atletiek

Baie geluk aan Kayla Smit wat haar WP kleure (badge) verwerf het! Sy is ook aangewys as die beste o/16 WP veld atleet. Bellville is leeutrots op jou!... (Lees verder...)

Uitslae van 2016 se Seksiebyeenkoms

Uitslae van 2016 se Seksiebyeenkoms

Tydens die jaarlikse seksie-atletiekbyeenkoms het klasseksies in atletiek teen mekaar meegeding. Die uitslae was as volg: GRAAD 8 1STE PLEK: 8.5 (161) 2DE PLEK: 8.8 (167) 3DE PLEK: 8.4 (272) GRAAD 9 1STE PLEK: 9.1 (210) 2DE PLEK: 9.2 (186)... (Lees verder...)

Bellville atlete presteer by SA’s

Bellville atlete presteer by SA's

Die afgelope Maart-vakansie het 6 van Bellville se atlete deelgeneem aan die SA Kampioenskappe. Hulle is Chrissio Roberts (Verspring en Driesprong), Kayla Smit (Hamergooi), Rozanne Compion (Paalspring), Nicola Barnard (Diskus), Inge Engelbrecht (3000m) en Dan Aspeling (Gewigstoot). Hier volg hul... (Lees verder...)

Page 1 of 3123