Leeukamp Bellville Bootcamp

Leeukamp Bellville Bootcamp

Begin Dinsdag, 23 Januarie om 5:00 nm tot 6:00 nm of 6:00 nm tot 7:00 nm in die skool se gimnasium.

Dit is oop vir alle leerders, ouers of oud-skoliere.