UNISA Musiek Eksamen

Bellville Musikante blink uit in Unisa se eksamens

Bellville Musikante blink uit in Unisa se eksamens

Leerders van die Hoërskool  Bellville het uitstekend presteer in Unisa se tweede  musiekeksamensessie in 2016. Van links na regs is me Carike Steenkamp, Nathan Huysamen (slaag gr. 5 klavier met  84%), Antoinette Theron (slaag gr. 4  teorie met 95%), Eugéne... (Lees verder...)

Shareen presteer in viool

Shareen presteer in viool

Shareen Vermeulen (gr.8) het onlangs briljant presteer in vioolspel. Sy het uitstekend gevaar met die Stellenbosch Eisteddfod; sy het o.a. Goud Plus en Cum Laude ontvang vir die verskeie solo stukke wat sy gespeel het. As lid van die Intermediere orkes van... (Lees verder...)

Bellville leerders presteer puik in afgelope Unisa eksamen

Bellville leerders presteer puik in afgelope Unisa eksamen

Mev. Den Haan se klarinet- en saxofoonleerders het weereens puik presteer in die afgelope Unisa eksamen. Teana Engelbrecht behaal 90% en word op die ererol van uitblinkers geplaas vir graad 5 saxofoon. Eugene Fouche behaal 87% vir graad 6 saxofoon.... (Lees verder...)