BHS leerlinge wen kategorie in Nasionale Hip Hop Kompetisie!

Baie geluk aan René Scott (Gr.8.6), Michelle Maas (Gr8.8), Mari Malherbe (Gr.9.2), Theresa van der Merwe (Gr.9.7), Biance Esterheyse (Gr.9.8) en Janika Louw (oud-leerder) wat ‘n kategorie gewen het in die Nasionale Hip Hop Kompetisie wat Saterdag 4 Junie plaasgevind het.

Hip Hop Wenners1 Hip Hop Wenners2