7’s Rugby

ASSUPOL 7’s Toernooi

ASSUPOL 7's Toernooi

Baie geluk aan die o.17 SEWES rugbyspan wat die naweek die ASSUPOL Internasionale 7’s toernooi in Stellenbosch tweede geeindig het in die skole-afdeling.   Baie geluk aan Xavier Adams wat vir die SA-o.17 span gespeel het en Kyle Milford wat... (Lees verder...)

XAVIER ADAMS word genooi na o.17 SA-7’s oefenkamp

Xavier Adams is na die o.17 SA-7’s oefenkamp genooi wat gaan plaasvind vanaf die 23 – 28 ste Oktober in Stellenbosch by die Stellenbosch Sport Akademie. Uit die oefengroep word twee spanne gekies wat gaan deel neem aan die tweede... (Lees verder...)