Borge

Debiet- en kredietkaartfasiliteite by die Hoërskool Bellville

Debiet- en kredietkaartfasiliteite by die Hoërskool Bellville

Debiet- en kredietkaartfasiliteite is nou by die Hoërskool Bellville se finansiële kantoor beskikbaar.... (Lees verder...)

Bedanking van borge – O/15-rugbyspanne

Bedanking van borge - O/15-rugbyspanne

Die O/15-rugbyspanne word met trots geborg deur Cardinal Flooring Specialists. Dankie aan die eienaar, mnr. Len van den Bergh, vir die borgskap en die lojale ondersteuning langs die veld. Mnr. Van den Berg en sy verskaffers, me. Renalde Pretorius van Krono Original en mnr. Marco... (Lees verder...)

Rugby: Welpies kry nuwe borg

Rugby: Welpies kry nuwe borg

Die Welpies wil graag hul nuwe borg, mnr. Cobus Vrey van die KimCo Group, bedank vir die O/14-spanne se mooi opwarmhemde. Op die foto ontvang Marco van der Merwe (A-span kaptein), Henry Pieters (onderkaptein) en mnr. Michael Aucamp (afrigter) die borgskap van mnr. Vrey en... (Lees verder...)

Rugbyborge

Rugbyborge

Ons 1ste rugbyspan is baie bevoorreg om vanjaar deur 3 borge ondersteun te word. Baie dankie aan die 1ste XV se hoofborg, TAFELBERG MEUBELS, en KING CARS BELLVILLE vir die manne se wedstryddrag. Ons waardeer ook die borgskap van UNIQUE KITCHENS vir die toksakke. Die amptelike oorhandiging van die... (Lees verder...)

Kom ondersteun ons Premier Hokkiemeisies #SPAR

Kom ondersteun ons Premier Hokkiemeisies #SPAR

Kom ondersteun ons premier hokkiemeisies wat vanmiddag om 16:00 teen Fairmont speel. Almal word ook uitgenooi om Sondag die meisies te kom aanmoedig wanneer hulle as 1 van die top 8 spanne in die finale rondte van die SPAR Skole... (Lees verder...)

HS Bellville Atletiek – Trots geborg deur Bunches for Africa

HS Bellville Atletiek - Trots geborg deur Bunches for Africa

Baie sterkte aan al die atlete vir Donderdag se MTBS Atletiek by Groenpunt!... (Lees verder...)

Dis weer tyd vir die Leeuloop!

Dis weer tyd vir die Leeuloop!

  Laai die inskrywingsvorm hier af: Leeuloop Inskrywingsvorm 2017... (Lees verder...)