Rochelle presteer in Hengel

Rochelle hengel

Rochelle West was van 4-6 Desember 2016 in Dwarskerbos om aan die Nasionale Hengel Kompetisie teen ander provinsies deel te neem.

Haar span het eerste gekom en het so ‘n goue medalje verower.

Rochelle hengel 2

Baie geluk Rochelle! Bellville is leeutrots op jou!