Ons is baie trots op Xavier Adams wat ons naam hoog gehou het by die Coca Cola Craven- en Akademie-week wat die vakansie by Paarl Boys High plaasgevind het. Xavier het deel uitgemaak van die 0.18 WP-Akademie-rugbyspan. Uitslag: Wen Pumas 57 –... (Lees verder...)
Baie geluk aan Xavier Adams wat gekies is vir die WP O/18 Cravenweek Akademiespan. Hy gaan in die vakansie aan die Coca Cola Cravenweek en Akademieweek deelneem wat hierdie jaar by Paarl Boys High plaasvind. Ons is #LeeuTrots op jou! Xavier het... (Lees verder...)
Klik hier vir RUGBY WedstrydProgram vs Durbanville, Saterdag 9 Junie 2018 Klik hier vir NETBAL WedstrydProgram vs Durbanville, Saterdag 9 Junie 2018... (Lees verder...)
Die O/15-rugbyspanne word met trots geborg deur Cardinal Flooring Specialists. Dankie aan die eienaar, mnr. Len van den Bergh, vir die borgskap en die lojale ondersteuning langs die veld. Mnr. Van den Berg en sy verskaffers, me. Renalde Pretorius van Krono Original en mnr. Marco... (Lees verder...)
Die Welpies wil graag hul nuwe borg, mnr. Cobus Vrey van die KimCo Group, bedank vir die O/14-spanne se mooi opwarmhemde. Op die foto ontvang Marco van der Merwe (A-span kaptein), Henry Pieters (onderkaptein) en mnr. Michael Aucamp (afrigter) die borgskap van mnr. Vrey en... (Lees verder...)
Klik hier vir Rugby Wedstrydprogram vs Stellenberg Klik hier vir Seuns Hokkie Wedstrydprogram vs Stellenberg Klik hier vir Meisies Hokkie Wedstrydprogram vs Herschel... (Lees verder...)
Rugby vs. SACS... (Lees verder...)
Ons is leeutrots op al ons spanne. Dankie vir julle goeie gedrag op en van die veld af. Die uitslae was as volg: Rugby: O/19A 29-25 O/19B 14-17 O/19C 14-13 O/16A 31-10 O/15A 16-15 O/15B 17-40 O/14A 7-27 O/14B 10-10... (Lees verder...)