80 Jaar

Wonderklip: Feeskonsert ontvang staande ovasie!

Vanjaar vier die Hoërskool Bellville sy 80ste bestaansjaar. As deel van die feesvieringe het die Hoërskool Bellville `n feeskonsert op die planke gebring. Die konsert het op 4 en 5 Augustus in die Hugo Lambrechts-ouditorium in Parow plaasgevind. Díe konsert... (Lees verder...)

Mnr. en Mej. Bellville gekroon

Mnr. en Mej. Bellville gekroon

Mnr. & Mej. Bellville is vanjaar op Vrydag, 26 Mei te Hoërskool Bellville gehou. Die tema was Back to the 80’s om by die skool se 80ste feesjaar in te skakel. Francois van Coke (Mnr. Bellville in sy matriekjaar) was... (Lees verder...)

Oudbond: Projek 80

Oudbond: Projek 80

Geagte oud-leerder Projek 80 is ‘n poging wat die skool loods om in die jaar wat die skool 80 jaar oud word R800 000 in te samel om verskeie projekte te loods. In verskeie omsendbriewe aan ons oudleerders, het ons reeds... (Lees verder...)

Kransleggings by rusplekke van oud-skoolhoofde

Kransleggings by rusplekke van oud-skoolhoofde

As deel van die Hoërskool Bellville se 80ste bestaansjaar word daar deur die jaar kranse gelê by die laaste rusplek van die vorige skoolhoofde.  Op Saterdag 25 Maart is daar in George ‘n krans gelê op die graf van mnr. GFP Kellerman... (Lees verder...)

Hiram Koopman besoek sy Alma Mater

Hiram Koopman besoek sy Alma Mater

Hiram Koopman (Matriek 1998), bekende saxofonis wat al saam met baie bekende Suir-Afrikaanse musici gewerk het, het vandag ons saalbyeenkoms bygewoon ter viering van ons 80ste bestaansjaar! “Elke persoon het die potensiaal om sy droom te bereik! Soms moet jy... (Lees verder...)

80 Jaar Verjaarsdagweek

80 Jaar Verjaarsdagweek

HOëRSKOOL BELLVILLE 80 Die Hoërskool Bellville het die afgelope week sy stigtingsdag, 25 Januarie 1937, gevier. Op 22 Januarie is ‘n gedenkdiens in die NG Kerk Bellville Riebeeck deur ds. Johan Botha, wat in 1974 in matriek was, waargeneem.  Con... (Lees verder...)

Kranslegging 25 Januarie 2017

Kranslegging 25 Januarie 2017

As deel van die Hoërskool Bellville se 80ste verjaardagvieringe op 25 Janaurie is ‘n krans gelê by die graf van mnr. Ruben Coetzee.  Mnr. Coetzee was vanaf 1949 tot 1970 die skoolhoof van die Hoërskool Bellville. Die kranslegging is waargeneem... (Lees verder...)

Hoërskool Bellville – 80 Jaar!

Hoërskool Bellville - 80 Jaar!

Die Hoërskool Bellville vier vanjaar sy tagtigste bestaansjaar.  (Die oudste skool in die Noordelike-Voorstede).  Die droom van mnr. C.L. Hofmeyer  (een van die stigterslede) het in 1937 waar geword toe die skool met 2 onderwysers en 40-leerders geopen is. Die... (Lees verder...)

80 jaar Verjaardagdiens

80 jaar Verjaardagdiens

Die Hoërskool Bellville vier vanjaar sy 80ste bestaansjaar en as deel van die feesvieringe is daar ‘n verjaardagdiens op 22 Januarie om 18:30 in die NG Kerk Bellville Riebeeck.  Dit is die kerk reg agter die skoolgebou. Die prediker is... (Lees verder...)