Toutrek

Arno behaal 2de plek in Toutrek

Arno behaal 2de plek in Toutrek

Arno van Zyl het die afgelope naweek aan die Senior WP Kampioenskappe deelgeneem te Kuilsrivier en ‘n 2de plek behaal in die WP kategorie 560kg. Baie geluk! Bellville is leeutrots op jou!... (Lees verder...)

Charlize wen brons by Senior Toutrek SA Club Championships

Charlize wen brons by Senior Toutrek SA Club Championships

Charlize Middleton het Saterdag, 10 Junie 2017, deelgeneem aan die Senior Toutrek SA Club Championships in Goudini. Sy het ‘n brons medalje in die 600kg mix span verwerf. Baie geluk! Bellville is leeutrots op jou!... (Lees verder...)

Toutrekkers wen brons

Toutrekkers wen brons

Van ons skool se kinders het die naweek van 13 Mei aan die Seniors Suidelike Klub Toutrekkampioenskappe te Oudtshoorn deelgeneem en ‘n bronsmedalje verwerf in die onder 23 560KG Gemengde Jeugspan . Die leerders wat dit verwerf het is: 1. ... (Lees verder...)

Toutrek: SA kampioenskappe

Toutrek: SA kampioenskappe

  Graag wil ons al ons dogters geluk toewens met hul geweldige goeie prestasie in hul eerste SA kampioenskappe. In hul onderskeie gewig afdelings -440kg en 520kg gewigte het hul 2de plek in die land gekom (silver medalje verower). As... (Lees verder...)

WP – Toutrek

WP - Toutrek

Baie geluk aan die volgende leerders wat WP-kleure verwerf het in toutrek:   Dogters: Jana Botha Charlize Middleton Megan Entres Jamey Coetzee Carla Andrews Michaela Williams     Seuns: Anton du Plessis Arno van Zyl Dalyn Labuschagne Gunter Jordens Hoffman... (Lees verder...)