Perdry

Bellville-ruiter gekies vir Wes-Kaapspan

Bellville-ruiter gekies vir Wes-Kaapspan

Puik prestasie van Leo-né wat vir die Wes-Kaapspan gekies is en by die nasionale kompetisie gaan deelneem. Resultate van die Regionals: Performance Riding 2de Prix Caprilli a 3de Prix Caprilli b 1ste Dressage b 4de Dan is sy ook gekies... (Lees verder...)

HS Bellville-perderuiter raap weer ‘n eerste plek op

HS Bellville-perderuiter raap weer 'n eerste plek op

Baie geluk aan Danielle Bright met haar 1ste plek in die 90cm perdespring-afdeling van SANESA se Q4-kwalifiserende rondte. Sy was op die rug van Grand Loran.... (Lees verder...)

PERDRY: Daniëlle Bright presteer by Western Cape Eventing

PERDRY: Daniëlle Bright presteer by Western Cape Eventing

Ons is #Leeutrots op Danielle Bright wat aanhou presteer. Danielle het onlangs in George aan die 2018 Western Cape Eventing-kampioenskap deelgeneem en ‘n 4de plek met Grand Loran gekry. Sy het verlede maand 2 eerste plekke in ‘n Graded Dressage-kompetisie behaal. ... (Lees verder...)

PERDRY: Danielle presteer by Graded Dressage kompetisie

PERDRY: Danielle presteer by Graded Dressage kompetisie

Baie geluk aan Danielle Bright wat 2 eerste plekke behaal het. Danielle het die afgelope naweek met Orion’s Belt aan ‘n Graded Dressage-kompetisie deelgeneem. #LeeuTrots ... (Lees verder...)

PERDRY: Leo-né en Mienke vaar uitstekend by SANESA kwalifiserende rondte

PERDRY: Leo-né en Mienke vaar uitstekend by SANESA kwalifiserende rondte

Leo-né Erasmus en Mienke Siebrits het die naweek uitstekend gevaar by SANESA se kwalifiserende rondte. Leo-né het ‘n 2de en 4de plek behaal in Prix Caprilli en ‘n 3de en 4de plek in Dressage. Mienke het ‘n 2de plek behaal in Equitation 70cm en baie... (Lees verder...)

Danielle presteer by Western Cape Eventing kompetisie

Danielle presteer by Western Cape Eventing kompetisie

Danielle Bright het verlede naweek aan ‘n Western Cape Eventing 80cm kompetisie deelgeneem. Sy het ‘n 2de plek met Grand Loran gekry en ‘n 6de plek met Orion’s Belt. Baie geluk! Bellville is leeutrots op jou!... (Lees verder...)

Mienke behaal 2de plek by Cape Metropole Qualifier 2

Mienke behaal 2de plek by Cape Metropole Qualifier 2

Mienke Siebrits het weer uitstekend gevaar by die Cape Metropole Qualifier 2. Sy het ‘n 2de plek in haar Equitation toets behaal. Baie geluk! Bellville is leeutrots op jou!... (Lees verder...)

Leo-né presteer by Eerste Qualifier vir SANESA

Leo-né presteer by Eerste Qualifier vir SANESA

Leo-né Erasmus het die volgende uitslae behaal by die eerste qualifier vir SANESA die naweek 27 en 28 Januarie. 2de – Performance Riding 2de – Show Jumping 3de – Show Jumping Baie geluk! Bellville is Leeutrots op jou!  ... (Lees verder...)

Mienke behaal 2de plek by Equitation Qualifier

Mienke behaal 2de plek by Equitation Qualifier

Mienke het die naweek aan die “Equitation Qualifier 1” deelgeneem.  Sy het in die Equitation Level 160cm klas deelgeneem en 2de geplaas. Baie geluk.... (Lees verder...)

PERDRY: Bellville presteer by Nasionale Sanesa Kompetisie!

PERDRY: Bellville presteer by Nasionale Sanesa Kompetisie!

Die prysuitdeling van die SANESA skole liga in perdry het onlangs plaasgevind.  Leo-né Erasmus (8.1) – 5 Qualifiers gedoen Mienke Siebrits (8.1) – 1 Qualifier gedoen Danielle Bright (11.1) – 5 Qualifiers gedoen Die skole word opgedeel in kategorië volgens... (Lees verder...)