2016

Page 1 of 1812345...10...Last »

AWSUM Kaapse Voorstede Desember 2016 Online Link

Klik op onderstaande skakel vir die AWSUM Kaapse Voorstede Desember 2016 koerant AWSUM... (Lees verder...)

Hoërskool Bellville Gholfdag 2016

Hoërskool Bellville Gholfdag 2016

Donderdag 10 November 2016 het die Hoërskool Bellville hul 3de Gholfdag gehou op die Bellville Gholfbaan. Arne Mulder het namens die OOV die baie suksesvolle dag gereël. Baie dankie vir al sy harde werk en tyd wat hy in die... (Lees verder...)

Corné skiet raak met voorlaaiers!

Corné skiet raak met voorlaaiers!

Corné Schreuder het die afgelope Saterdag (in die middel van die eksamen) deelgeneem aan die 2016 WP Black Powder Shooting Championships by die Good Hope Shooting Range in Atlantis. Net om uit te klaar – dit is skiet met replika swartkruit... (Lees verder...)

AWSUM Noordelike Voorstede November 2016 Online Link

Klik op onderstaande skakel vir die AWSUM Noordelike Voorstede November 2016 koerant AWSUM... (Lees verder...)

Bellville meisies blink uit by Toutrek

Bellville meisies blink uit by Toutrek

      Die toutrek meisies het aan twee kompetisies deel geneem. Hulle was Jana Botha, Charlize Middelton en Charlize Moll. Die eerste kompetisie was op die Bakgat naweek in Malmesbury  waar hulle ‘n derde plek getrek het in die 520 kg. Hulle... (Lees verder...)

Lees van ons prestasies in die nuutste weergawe van Awsum

Lees van ons prestasies in die nuutste weergawe van Awsum

Kliek hier om die koerant te besigtig.... (Lees verder...)

Boomplantdag

Boomplantdag

Saterdag 12 November 2016 is daar 40 bome op die skoolterrein geplant! Ouers moes ‘n sakkie kompos en ‘n graaf saam bring om die bome te plant! Spesiale dank aan Mnr Phillip Oosthuizen wat die trekker en die implement voorsien... (Lees verder...)

Jeugleierskonferensie

Jeugleierskonferensie

Nico Olivier, HS Bellville se hoofleier vir 2017, is een van slegs 25 seuns van die Wes,-Oos,-Noord,-en Suid-Kaap wat gekies is om Die Burger se Jeugleierskonferensie in Desember by te woon. Baie geluk Nico. HS Bellville is baie trots op... (Lees verder...)

Kayla verwerf WP-kleure in Atletiek

Kayla verwerf WP-kleure in Atletiek

Baie geluk aan Kayla Smit wat haar WP kleure (badge) verwerf het! Sy is ook aangewys as die beste o/16 WP veld atleet. Bellville is leeutrots op jou!... (Lees verder...)

Hoofleiers 2017

Hoofleiers 2017

Tydens die jaarlikse prysuitdelingseremonie is ons hoofleiers vir 2017 aangekondig. Hulle is (VLNR): Hanro Rossouw (onderhoofleier), Janneke Alberts (onderhoofleier), Monique Mangiagalli (hoofleier) en Nico Olivier (hoofleier). Baie geluk aan hierdie leerders en baie sterkte met die jaar wat voorlê!... (Lees verder...)

Page 1 of 1812345...10...Last »