2017

MTBS 2017!!! Dis weer sulke tyd!!!

MTBS 2017!!! Dis weer sulke tyd!!!

... (Lees verder...)

Eerste meisies krieketspan in 80 jaar van HS Bellville se bestaan, wen hul heel eerste wedstryd!

Eerste meisies krieketspan in 80 jaar van HS Bellville se bestaan, wen hul heel eerste wedstryd!

Die eerste meisies krieketspan in die 80 jaar van Hoërskool Bellville se bestaan, wen hulle heel eerste T20 wedstryd met 9 paaltjies teen HS President! Baie geluk, meisies! Bellville is leeutrots op julle!... (Lees verder...)

Chanté en Rian toer na Pretoria vir tennis

Die volgende tennisspelers is gekies om die Wes-Kaapse Disas tydens ‘n tennistoer na Pretoria te verteenwoordig.Wes-Kaapse Disa-kleure is ook aan hierdie spanne toegeken. Chante Kotze Rian Westman Hulle speel van 3 tot 5 Februarie teen Gauteng Sentraal en Gauteng-Noord en... (Lees verder...)

Kranslegging 25 Januarie 2017

Kranslegging 25 Januarie 2017

As deel van die Hoërskool Bellville se 80ste verjaardagvieringe op 25 Janaurie is ‘n krans gelê by die graf van mnr. Ruben Coetzee.  Mnr. Coetzee was vanaf 1949 tot 1970 die skoolhoof van die Hoërskool Bellville. Die kranslegging is waargeneem... (Lees verder...)

Hoërskool Bellville – 80 Jaar!

Hoërskool Bellville - 80 Jaar!

Die Hoërskool Bellville vier vanjaar sy tagtigste bestaansjaar.  (Die oudste skool in die Noordelike-Voorstede).  Die droom van mnr. C.L. Hofmeyer  (een van die stigterslede) het in 1937 waar geword toe die skool met 2 onderwysers en 40-leerders geopen is. Die... (Lees verder...)

HOËRSKOOL BELLVILLE MATRIEKS VAN 2016 ONTVANG TOEKENNINGS

HOËRSKOOL BELLVILLE MATRIEKS VAN 2016 ONTVANG TOEKENNINGS

Baie geluk aan Shirley van der Merwe en Robert Aartsma wat toekennings ontvang het tydens die NSS Toekenings-seromonie wat deur die WKOD gehou is by Leeuwenhof.   Shirley het die toekenning gekry vir die beste matrikulant in Afrikaans, 98% en... (Lees verder...)

80 jaar Verjaardagdiens

80 jaar Verjaardagdiens

Die Hoërskool Bellville vier vanjaar sy 80ste bestaansjaar en as deel van die feesvieringe is daar ‘n verjaardagdiens op 22 Januarie om 18:30 in die NG Kerk Bellville Riebeeck.  Dit is die kerk reg agter die skoolgebou. Die prediker is... (Lees verder...)

Baie geluk Hoërskool Bellville se matrieks van 2016!

Baie geluk Hoërskool Bellville se matrieks van 2016!

        Baie geluk Hoërskool Bellville se matrieks van 2016 met uitstekende uitslae: 100% Slaagsyfer 40 Gemiddelde A’s 322 vak A-gemiddeldes 372 vak B-gemiddeldes 1 Leerder 8A’s 12 Leerders 7 A’s 6 Leerders 6 A’s 9 Leerders 5 A’s 9 Leerders... (Lees verder...)