Junior Stadsraad

Ané ondervoorsitter van Junior Stadsraad

Ané ondervoorsitter van Junior Stadsraad

Baie geluk aan Ané Trautman (links op die foto) wat verkies is as ondervoorsitter van ons streek se Junior Stadsraad! Dit is ‘n groot prestasie! Ané, gr.10, en Marzanne Fivaz (regs op die foto) is albei lede van die Junior Stadsraad.... (Lees verder...)

Ané en Marzanne woon hul eerste vergadering by

Ané en Marzanne woon hul eerste vergadering by

Ané Trautman en Marzanne Fivaz wat beide verkies is tot Junior Stadsraad woon hul eerste vergadering by.... (Lees verder...)