Omgeekomitee reik uit na Isilimela

image2 (11)

Die Omgeekomitee van die Leerderleiers het 1430 liter water ingesamel om aan Isilimela Comprehensive School in Langa te oorhandig. Die HS Bellville het elke jaar ‘n Paasprojek om uit te reik na ander mense. Omdat dat daar so ‘n groot tekort is aan water het hulle besluit om die jaar ‘n Waterprojek te hê.

image3 (6)

image4 (3)

image1 (32)