Toneel

2018 Toneelspelkompetisie

2018 Toneelspelkompetisie

    Baie geluk aan 3 van ons leerders wat deurgedring het na rondte 2 van die Nasionale Toneelspelkompetisie 2018. Hulle is: Adri-Jo Waterboer; JW Loubser en Damian de Villiers.  ... (Lees verder...)

Bellville blink uit in ATKV-Toneelspelkompetisie

Bellville blink uit in ATKV-Toneelspelkompetisie

Titel van produksie: Hoërskool Vreemd Repetisies het al vroeg in die Junie vakansie plaasgevind, ter voorbereiding vir al die tienertoneel kompetisies waaraan ons deelgeneem het. Ons eerste stop was ‘n toer na Springbok, waar ons sommer afgeskop het op ‘n... (Lees verder...)

Nasionale Toneelspelkompetisie 2016: Die Finaal

Nasionale Toneelspelkompetisie 2016: Die Finaal

Die Hoërskool Bellville organiseer vanjaar vir die vyftiende keer die Nasionale Toneelspelkompetisie vir Hoërskoolleerders.  KykNET is vanjaar weer die hoofborg met RSG, Kunstekaap, Woordfees, Northlink Kollege en die SBA as vennote.  Daar was 500 inskrywings en na uitdunrondtes regoor die... (Lees verder...)

Gr.11 Regisseurs: Toekennings 2012

Tydens die jaarlikse graad 11-regisseurs-opvoering is die volgende Bellvilliete vir hul spel en regie vereer:   Beste Produksie: Pantoffelregering (regie: Herné Rautenbach) Beste Regisseur: Nicolette van Schalkwyk Beste Akteur: Dalen Vermeulen Beste Aktrise: Elzet Nel Beste Byspeler: Rian Roux Beste... (Lees verder...)