Mia blink uit vir Proteas in Hip Hop!

Mia 1

Baie geluk aan Mia Kretschmer, graad 8, wat haar Protea-kleure in Hip Hop ontvang en SA die naweek saam met haar span, Fuerte, by die Hip Hop Unite Wêreldkampioenskappe in Leiden, Nederland, verteenwoordig het. #Leeutrots

Mia - Spanfoto

Mia 3