Paratus podcast-kanaal

Die volgende episode van PARATUS is beskikbaar! – 13 Maart 2019

Die volgende episode van PARATUS is beskikbaar! - 13 Maart 2019

Die Hoërskool Bellville speel hierdie week gasheer vir die ATKV Redenaarskompetisie. Luister beslis na #Paratus, waar ons nie net met dr. Elizabeth van der Merwe oor die kompetisie gesels nie, maar ook die week se kalender bespreek. Click hier vir die... (Lees verder...)

Die volgende episode van PARATUS is beskikbaar!

Die volgende episode van PARATUS is beskikbaar!

Die volgende episode van die Hoërskool Bellville se podcast-kanaal, Paratus, is nou beskikbaar. Kom ons neem jou deur die kalender van die week en wat alles by die skool gebeur. Die podcast is nou ook beskikbaar op iTunes, Google podcasts, Spotify, Breaker, Radio Republic... (Lees verder...)

Podcast: die tweede episode van PARATUS

Podcast: die tweede episode van PARATUS

In die tweede episode van die Hoërskool Bellville se podcast #PARATUS gesels ons met die voormalige Springbok- en Bulle-speler Pierre Spies, asook met die skool se visehoof: sport, mnr. Michael Aucamp. Kliek hier vir die 2de episode van Paratus... (Lees verder...)

Die Hoërskool Bellville stel bekend sy nuwe podcast-kanaal – PARATUS!

Die Hoërskool Bellville stel bekend sy nuwe podcast-kanaal - PARATUS!

Gaan luister beslis om te hoor van al die opwindende sport-, akademiese- en ander gebeure by die skool: https://m.soundcloud.com/user-815940284/welkom-by-paratus In die eerste episode praat ons onder meer met die leerderleiers oor hul paaseierprojek en die graad 7-hoofleierbraai. Daar is ook vele... (Lees verder...)