Gholf

Page 1 of 212

Hoërskool Bellville Gholfdag 2016

Hoërskool Bellville Gholfdag 2016

Donderdag 10 November 2016 het die Hoërskool Bellville hul 3de Gholfdag gehou op die Bellville Gholfbaan. Arne Mulder het namens die OOV die baie suksesvolle dag gereël. Baie dankie vir al sy harde werk en tyd wat hy in die... (Lees verder...)

HS Bellville Prestige Gholfdag, 10 November 2016

HS Bellville Prestige Gholfdag, 10 November 2016

Die HS Bellville Prestige Gholfdag vind plaas op 10 November 2016 by die Bellville Gholfklub. Click HIER om die Inskrywingsvorm af te laai.... (Lees verder...)

Gholf: Zilke presteer by SA’s!

Gholf: Zilke presteer by SA's!

Zilke Bal het die WP senior damesspan by die SA’s verteenwoordig vanaf 1-8 Oktober te Umhlali gholfbaan – KZN (Balito). Na 9 rondtes gholf in net 5 dae eindig sy algeheel 19de uit 80 spelers. Sy sluit haar 2016 jaar... (Lees verder...)

BAIE STERKTE AAN DIE GHOLFSPAN!

BAIE STERKTE AAN DIE GHOLFSPAN!

              Die gholfspan speel vandag uit vir derde plek in die WP-tweede gholfliga teen RAGA op Mowbray Gholfbaan. Baie sterkte!    ... (Lees verder...)

2016 Interskole Uitslae

2016 Interskole Uitslae

INTERSKOLE 2016 Trots en tradisie  het tydens die 28ste INTERSKOLE  by die  Hoërskool Bellville geseëvier. Die afgelope week se interskole is gekenmerk deur die Bellville Leeus se uitstaande vriendelikheid, ondersteuning en leeutrots. Die Bellville Leeus het  hulle spanne met trots... (Lees verder...)

Zilke Bal – WP Gholf Dames Seniorspan

Zilke Bal - WP Gholf Dames Seniorspan

Baie geluk aan  Zilke Bal wat ingesluit is in die WP Gholf Dames Seniorspan wat in Durban gaan meeding in die IPT vanaf 1-8 Oktober 2016.  Ons is LEEUTROTS op jou.... (Lees verder...)

AWSUM Noordelike Voorstede Augustus 2016 Online Link

Klik op onderstaande skakel vir die AWSUM Noordelike Voorstede Augustus 2016 koerant AWSUM  ... (Lees verder...)

Zilke is 2016 se WP Junior meisies kampioen!

Zilke is 2016 se WP Junior meisies kampioen!

Zilke het die naweek  9 & 10 Jan aan die WP Junior kampioenskappe deelgeneem.Dit is oor drie rontes gespeel by Durbanville golfklub. Sy het dit gewen en is dus die WP Junior meisies kampioen vir 2016! (Sy het geskuif van... (Lees verder...)

Gholfuitslae: 1ste span vs. Edgemead

 22 April 2013 Ian Snyman Wen Janes Nel Halveer Janno Mostert Wen Nathan Botha Wen Zilke Bal Wen Jean Strydom Wen  Hoërskool Bellville wen 5½ – ½... (Lees verder...)

Gholfuitslae van 30 Julie 2012

  GHOLF – EERSTE SPAN HOËRSKOOL BELLVILLE vs HOËRSKOOL STRAND 30 Julie 2012 1 Ian Snyman Wen 3 en 2 2 Zilke Bal Wen 5 en 4 3 Nathan Botha Wen 1 op 4 Janes Nel Wen 5 en 4 5... (Lees verder...)

Page 1 of 212