CAMI-WISKUNDE (EKSTRA KLASSE)

Daar word elke Dinsdag- tot Donderdagmiddag ondersteunende Wiskunde-klasse op ‘n rekenaargebaseerde program, Cami, aangebied.

Leerders word ook deur ‘n onderwyser ondersteun.

Vir meer inligting kliek hier