Die Hoërskool Bellville se span wen by die WOW-Debatfees – die 4de keer in 5 jaar. Die Woorde Open Wêrelde-debatfees word elke jaar op Stellenbosch tydens die Woordfees gehou. Die leerders praat onvoorbereid en die spanne kry slegs 10... (Lees verder...)
Op Saterdag 12 Augustus 2017 het twee van ons Graad 9 leerders, Schani Lane en Gunther Tonitz aan die Provinsiale VN Debatskompetisie vir Hoërskoolleerders deelgeneem. Hulle het 3de in die Wes-Kaap geëindig en die bronsmedalje ingepalm. Saam met 2 leerders... (Lees verder...)