Sport buite skoolverband

Page 1 of 512345

Daniëlle presteer in Perdry

Daniëlle presteer in Perdry

Daniëlle Bright in gr.11 het sedert Feb aan die verskillende Sanesa kwalifiserende rondtes deelgeneem en die skool goed verteenwoordig. Daniëlle vaar uitstekend en hou die skool se naam hoog. Baie geluk en sterkte met die res van die kompetisies.... (Lees verder...)

Leo-né presteer in Perdry

Leo-né presteer in Perdry

Leo-né Erasmus in gr.8 het sedert Feb aan die verskillende Sanesa kwalifiserende rondtes deelgeneem en die skool goed verteenwoordig. Leo-né vaar uitstekend en hou die skool se naam hoog. Baie geluk en sterkte met die res van die kompetisies.... (Lees verder...)

Baseball: Marcel Steyn gaan SA verteenwoordig by World Cup Series

Baseball: Marcel Steyn gaan SA verteenwoordig by World Cup Series

Baie geluk aan Marcel Steyn wat gekies is om Suid Afrika se o.18 “Baseball” span te verteenwoordig tydens die World Cup Series in Thunder Bay, Ontario, Canada. Die toernooi datums is vanaf 1 tot 10 September 2017. Baie geluk en... (Lees verder...)

Henning gaan Suid Afrika verteenwoordig by Seil kampioenskappe

Henning gaan Suid Afrika verteenwoordig by Seil kampioenskappe

Baie geluk aan Henning Kock wat gekwalifiseer het om Suid Afrika te verteenwoordig by die Wêreld RS TERA Seil Kampioenskappe in Carnac, Brittany, Frankryk. Die byeenkoms is vanaf 29 Julie tot 4 Augustus 2017. Baie sterkte! Ons is LEEUTROTS op... (Lees verder...)

Willem en Hanlu, ons Bellville-ninjas!

Willem en Hanlu, ons Bellville-ninjas!

Willem Grobler (gr.9) en Hanlu Steenberg (gr.10) het die naweek van 13 Mei 2017 in Stellenboech aan die Africa Goju Ryu Karate Fereration en die Okinawa Goju Ryu Kyoka kompetisies deelgeneem. Willem, wat, buiten dat hy deelgeneem het ook as... (Lees verder...)

Phillip neem deel aan SA Judo Kampioenskappe

Phillip neem deel aan SA Judo Kampioenskappe

Baie sterkte aan Phillip le Roux wat tydens die Junie vakansie gaan deelneem aan die SA Judo Kampioenskappe.  Hy is deel van die Cape Winelands Judo Association Span (die ou Boland). Bellville is trots op jou!  ... (Lees verder...)

Reuben voltooi sy 3de Two Oceans Half Marathon!

Reuben voltooi sy 3de Two Oceans Half Marathon!

Baie geluk aan Reuben Strauss in graad 12 wat sy derde TWO OCEANS half maraton voltooi het. Bellville is leeutrots op jou!... (Lees verder...)

Corné wen Silwer by die SAPF se Nasionale Kampioenskappe

Corné wen Silwer by die SAPF se Nasionale Kampioenskappe

Baie geluk aan Corné Schreuder wat ‘n Silwer-medalje verwerf het by die South African Pistol Federation (SAPF) se Nasionale Kampioenskappe (SA`s) in Bellville. Corné het deelgeneem aan die Junior Dames Lugpistool kompetisie (<21). Ons is Leeu-trots op jou!... (Lees verder...)

Chris-Mari wen Brons by Afrika Skiet Kampioenskappe

Chris-Mari wen Brons by Afrika Skiet Kampioenskappe

Baie geluk aan Chris-Mari Schreuder wat ‘n Brons-medalje verwerf het by die 13de Afrika Skiet Kampioenskappe in Kairo. Sy het deelgeneem in die “Youth” kategorie vir Lug Pistool skuts. Ons is Leeu-trots op jou!... (Lees verder...)

Luan en Leana presteer by Skietkompetisie

Luan en Leana presteer by Skietkompetisie

Luan Smit en Leana Pietersen het op 11 Maart 2017 deelgeneem aan die WKSSV (Wes-Kaap Skole Skietvereniging) se Kompetisie 2, wat in Bellville gehou is. Luan Smit (Agter 2de van regs) Luan en Leana het albei die Hoërskool Bellville se... (Lees verder...)

Page 1 of 512345