Orkes

Wonderklip: Feeskonsert ontvang staande ovasie!

Vanjaar vier die Hoërskool Bellville sy 80ste bestaansjaar. As deel van die feesvieringe het die Hoërskool Bellville `n feeskonsert op die planke gebring. Die konsert het op 4 en 5 Augustus in die Hugo Lambrechts-ouditorium in Parow plaasgevind. Díe konsert... (Lees verder...)

Meer oor Ons Blaasorkes

Meer oor Ons Blaasorkes

HOËRSKOOL BELLVILLE  ORKESTE   Hoërskool Bellville bied die geleentheid aan spelers van hout- en koperblaasinstrumente asook slagwerkinstrumente om aan te sluit by die Simfoniese Blaasorkes (ook bekend as die Senior orkes) of die Junior Blaasorkes.  Behalwe vir dubbelriet-instrumente (hobo en... (Lees verder...)

Video van Hoërskool Bellville Simfoniese Blaasorkes te Endler Konservatorium – US

Kliek hier om die video te sien.... (Lees verder...)

Video van Simfoniese Blaasorkes se optrede in die Endler (2013)

Om die video te besigtig, kliek op die skakel: Simfoniese Blaasorkes tree op in die Endler (2013)... (Lees verder...)

Simfoniese Blaasorkes behaal Hoogste Lof in Tygerberg Eisteddfod

Simfoniese Blaasorkes behaal Hoogste Lof in Tygerberg Eisteddfod

Hoërskool Bellville se simfoniese blaasorkes het op Dinsdag 7 Augustus 2012 aan die Tygerberg Eisteddfod deelgeneem. Hulle het die beoordelaars beindruk en met Hoogste Lof geslaag (95%).  Die trofee hierbo is aan hulle oorhandig. Baie geluk! Sien die beoordelaars se... (Lees verder...)