Hokkie

Page 1 of 41234

Jacques verteenwoordig HSB en WP in streekstoernooi

Jacques verteenwoordig HSB en WP in streekstoernooi

Ons 1ste seunshokkiespan se kaptein, Jacques le Roux, het die WP en die skool se naam hoog gehou. Hy het die vakansie as deel van die WP O/18 Zebras B-span 2de plek by die streekstoernooi by Hartleyvale behaal.... (Lees verder...)

HSB Premierspan wen Kaapstad Internasionale Hokkiefees

HSB Premierspan wen Kaapstad Internasionale Hokkiefees

Ons hokkiebokkies het by die O.18 Kaapstad Internasionale Hokkiefees goud gewen! Hulle het in die finaal van die Goue-afdeling teen Windhoek Gimnasium met 2-1 gewen. Doné Brand is as speler van die toernooi aangewys. Baie geluk. Na afloop van die... (Lees verder...)

HOKKIE: Wedstrydprogram vir 15/16 Junie 2018 – MEISIES vs Westerford

HOKKIE: Wedstrydprogram vir 15/16 Junie 2018 - MEISIES vs Westerford

Klik hier vir Wedstrydprogram vir 15/16 Junie 2018 – MEISIES vs Westerford... (Lees verder...)

Hokkie-uitslae: Seuns vs Settlers

Hokkie-uitslae: Seuns vs Settlers

Hier is die seuns se hokkie-uitslae teen Settlers. Die meisies se wedstryde van Saterdag is a.g.v. die reën gekanselleer. O/14A 1-0 O/16A 1-2 O/18B 3-3 1ste span 0-4... (Lees verder...)

HOKKIE: Wedstrydprogram vir 8 en Junie 2018

HOKKIE: Wedstrydprogram vir 8 en Junie 2018

  Klik hier vir Meisieshokkie WedstrydProgram vs St Cyprians Klik hier vir Seunshokkie WedstrydProgram vs Settlers  ... (Lees verder...)

1ste Hokkiespan se kaptein vir WP-span gekies

1ste Hokkiespan se kaptein vir WP-span gekies

#LeeuTrots op ons 1ste seunshokkiespan se kaptein, Jacques le Roux. Hy is verkies tot die WP O/18 Zebras B-span.  Aksiefoto: Lodene Groenewald... (Lees verder...)

HOKKIE: Die naweek se uitslae

HOKKIE: Die naweek se uitslae

Naweek se hokkie uitslae: Seuns teen De Kuilen 0/14A 2-1 0/16A 0-2 0/16B 0-1 0/18B 2-1 1ste 2-2 Meisies teen Rustenburg 0/14A 2-0 0/14B 0-4 0/16A 0-3 0/16B 1-1 0/19A 0-2 0/19B 0-2 Premier 0-2... (Lees verder...)

Naweek van 1 en 2 Junie se Wedstrydprogramme

Naweek van 1 en 2 Junie se Wedstrydprogramme

Klik hier vir Rugby Wedstrydprogram vs Stellenberg Klik hier vir Seuns Hokkie Wedstrydprogram vs Stellenberg Klik hier vir Meisies Hokkie Wedstrydprogram vs Herschel... (Lees verder...)

Hokkie-wedstrydbepalings van 25 en 26 Mei 2018

Seunshokkie vs De Kuilen Meisieshokkie vs Rustenburg... (Lees verder...)

Hokkieprestasies – WP

Hokkieprestasies - WP

Ons spog met 6 hokkiemeisies wat vir WP-spanne gekies is. Baie geluk aan: Melissa Brand – 0/16 WP Noordsone Doné Brand – WP 0/16 IPT A Inge Eksteen – WP 0/16 IPT B Sa’diyah Harmse – WP 0/16 IPT B... (Lees verder...)

Page 1 of 41234