Koor

Bellville koor vir Bokkie-toekenning genomineer!

Bellville koor vir Bokkie-toekenning genomineer!

NUUSFLITS: Ons koor is genomineer vir ‘n 2018 Oakland Bokkies–toekenning! Baie dankie vir almal wat gaan stem het. Baie geluk ook aan al die ander kore wat genomineer is. #LeeuTrots#KultuurIsInOnsBloed... (Lees verder...)

HS Bellville-koor as een van bestes in die wêreld aangewys

HS Bellville-koor as een van bestes in die wêreld aangewys

Die Hoërskool Bellville se gemengde koor, onder leiding van Hannelize du Plessis, het by die Wêreldkoorspele in Tshwane, Gauteng, met die louere as een van die beste gemengde jeugkore in die wêreld weggestap. Meer as 300 internasionale en nasionale kore... (Lees verder...)

Tygerberg Internasionale Eisteddfod vereer Bellville se koor

Tygerberg Internasionale Eisteddfod vereer Bellville se koor

Ons bars van trots oor ons koor. Die Hoërskool Bellville-koor is 1 van 5 hoërskoolkore wat uitgenooi is om by die Tygerberg Internasionale Eisteddfod se Gala-koorfees op te tree. Dit volg op die koor se puik vertoning verlede maand by... (Lees verder...)

Koor en Orkes se optrede by NG Kerk La Rochelle – 22 April 2018

Ons Orkes en Koor het Sondagoggend by die NG Kerk La Rochelle opgetree. Dit was baie spesiaal. Click hier vir video... (Lees verder...)

Wonderklip: Feeskonsert ontvang staande ovasie!

Vanjaar vier die Hoërskool Bellville sy 80ste bestaansjaar. As deel van die feesvieringe het die Hoërskool Bellville `n feeskonsert op die planke gebring. Die konsert het op 4 en 5 Augustus in die Hugo Lambrechts-ouditorium in Parow plaasgevind. Díe konsert... (Lees verder...)