Nasionale Toneelkompetisie

Page 1 of 212

Nasionale Toneelspelkompetisie 2016: Die Finaal

Nasionale Toneelspelkompetisie 2016: Die Finaal

Die Hoërskool Bellville organiseer vanjaar vir die vyftiende keer die Nasionale Toneelspelkompetisie vir Hoërskoolleerders.  KykNET is vanjaar weer die hoofborg met RSG, Kunstekaap, Woordfees, Northlink Kollege en die SBA as vennote.  Daar was 500 inskrywings en na uitdunrondtes regoor die... (Lees verder...)

Twee van Bellville in finale rondtes van Nasionale Toneelspelkompetisie

Twee van Bellville in finale rondtes van Nasionale Toneelspelkompetisie

Meer as 500 leerders het vanjaar aan die Nasionale Toneelspelkompetisie deelgeneem.  Na landswye uitdunrondtes is die finaliste aangewys.  Hulle neem vanaf 19 tot 21 Mei in die Kunstekaap Teater aan die finale rondtes deel. Baie geluk en sterkte aan Shirley... (Lees verder...)

Sean eersdaags in KykNet sepie

Sean eersdaags in KykNet sepie

Hoërskool Bellville oud-leerder en drama-koning Sean van Noordwyk het die rol van Reitz in die sepie van die gewilde KykNet-reeks Getroud met Rugby losgeslaan. Die sepie sal binnekort op KykNet vertoon word. Sean (links voor in die foto) was in 2012... (Lees verder...)

OUDSKOLIER VAN HOËRSKOOL BELLVILLE PRESTEER

OUDSKOLIER VAN HOËRSKOOL BELLVILLE PRESTEER

Henry Mylne, ‘n bekende oudskolier van die Hoërskool Bellville, is Sondag tydens die Suidoosterfees met die Rapport Skouerkloptoekenning vereer vir sy bydrae tot die Suid-Afrikaanse televisie- en teaterbedryf.  Hy was een van die eerste regisseurs van die destydse Egoli en... (Lees verder...)

Des-Lee tree by Suidoosterfees op

Des-Lee tree by Suidoosterfees op

Des-Lee McKenzie (matriek 2012) is een van die 11 tienerakteurs wat in die produksie X + Y by die Suidoosterfees optree. Die 11 akteurs is gekies uit die die Stad Kaapstad Toneelspelkompetisie wat deur die Hoërskool Bellville aangebied word. Marthinus... (Lees verder...)

Toneelspelkompetisie: ‘n Kort Agtergrond

Toneelspelkompetisie: 'n Kort Agtergrond

Die Hoërskool Bellville bied sedert 2002 ‘n toneelspelkompetisie vir hoërskoolleerders aan. Vanaf 2009 is die Stad Kaapstad die naamborg. Nog ‘n uitvloeisel van die kompetisie is die tienerdrama wat jaarliks opgevoer word met akteurs wat uit die deelnemers gekies word.... (Lees verder...)

Bellville akteurs doen dit weer!

Bellville akteurs doen dit weer!

Die Stad Kaapstad Toneelspelkompetisie het meer as 400 inskrywings ontvang en na uitdunrondtes is 75 kandidate na die finale rondtes genooi.  Baie geluk aan die 6 deelnemers van ons skool wat die finale rondtes gehaal het: Sean van Noordwyk Des-Lee... (Lees verder...)

Ons eie Gavin derde in toneelspelkompetisie

Ons eie Gavin derde in toneelspelkompetisie

Baie geluk aan Gavin Kruger wat derde geeindig het in die Stad Kaapstad Toneelkompetisie, aangebied deur Hoërskool Bellville. Gavin is ook gekies om in ‘n KKNK produksie, wat ‘n uitvloeisel van hierdie kompetisie is, te speel. Ons is baie trots op... (Lees verder...)

5 van BHS in finale rondtes van toneelspelkompetisie

5 van BHS in finale rondtes van toneelspelkompetisie

Die uitdunrondtes van die Stad Kaapstad Toneelspelkompetisie is verlede kwartaal landswyd gehou. 60 Kandidate is vir die finale rondtes gekies uit die meer as 400 inskrywings. Die finale rondtes word van 19-21 Mei in die Kunstekaap Teater gehou. Baie geluk... (Lees verder...)

Stad Kaapstad Toneelspelkompetisie lewer spelers vir KKNK-stuk

Stad Kaapstad Toneelspelkompetisie lewer spelers vir KKNK-stuk

HEL OP HEMEL-EN-AARDE Hierdie produksie is ‘n uitvloeisel van die Toneelspelkompetisie vir Hoërskoolleerders wat die afgelope 10 jaar deur die Hoërskool Bellville georganiseer word.  Die jong talent is tydens 2010 se kompetisie gekies en hulle speel saam met bekende akteurs... (Lees verder...)

Page 1 of 212