Klik hier vir die 2019 Prospektus... (Lees verder...)
Alle nuwe Welpie-ouers kan die skool se toep (app) gratis aflaai op hul selfoon se app-store. Die nuwe QR CODE kan hier geskandeer word om die toep (app) af te laai. ... (Lees verder...)
Hoërskool Bellville het vandag gedurende sy saalperiode sy nuwe app bekend gestel in samewerking met Camouflage. Weer eens ‘n bewys dat Bellville een van die toonaangewende skole is in die Wes-Kaap! Die leerders het die geleentheid gekry om die app... (Lees verder...)
Hoërskool Bellville het ‘n uitstekende kommunikeerderprogram waarop al die nuutste gebeure en tye, prestasies en allerhande belangrike sake aan ouers bekendgemaak word. Al wat vereis word is ‘n internetlyn en installasie van die program. Hierdie program stel ouers en in... (Lees verder...)
Om al die mees aktuele nuus en gebeure rondom die Hoërskool Bellville daagliks te sien, gaan “like” gerus die splinternuwe, opwindende Facebook-blad!... (Lees verder...)
Tel: (021) 948 1801 Faks: (021) 948 4140 epos (algemeen): algemeen@hsbellville.co.za web: www.hsbellville.co.za Adres: Hoërskool Bellville Omnia laan (uit Noord str), Bellville 7530 Epos adresse: Laetitia Pottas (Sekretaresse) pottas@hsbellville.co.za Sekretaresse – Mev Mong: betsmong@hsbellville.co.za Finansies – Mev C Kotze: carin@hsbellville.co.za... (Lees verder...)