Skooldrag

Voorgeskrewe Skooldrag

SEUNS: SOMER – KWARTAAL 1 EN 4 Lyfband Grys (word saam met broek verkoop). Swart (geen motief op die lyfband). Geen oordadige gespes nie Middelgrys sajetbroek – lank of kort (indien die langbroek se pype afgesny word, moet dit dieselfde lengte wees as... (Lees verder...)

Waar u skoolklere kan koop

LEWERANSIERS WAT ONS SKOOLKLERE AANHOU: Die skoolklere wat aan die voorgeskrewe vereistes beantwoord, is by die volgende sakeondernemings verkrygbaar: School and Leisure (Willowbridge-Noord 39, Carl Cronje Rylaan oorkant Checkers) (021 914 0495) De Jagers Uitrusters, (regoor Tygervallei Sentrum langs Chris Willemse Fietse)... (Lees verder...)