Stigtersdag

HOËRSKOOL BELLVILLE VIER 77STE VERJAARDAG

HOËRSKOOL BELLVILLE VIER 77STE VERJAARDAG

Die Hoërskool Bellville het op 25 Januarie 77 jaar oud geword.  Die verjaardag is op Vrydag 24 Januarie tydens ‘n saalbyeenkoms by die skool gevier. Hierdie jaar het die feesvieringe hoofsaaklik daaroor gegaan om die skool se nuwe gebou te... (Lees verder...)

Hoërskool Bellville word 76

Hoërskool Bellville word 76

  Ons is die oudste Afrikaanse Hoërskool in die Noordelike voorstede en herdenk ons tradisieryke geskiedenis met trots. Op Vrydag 25 Januarie het die Hoërskool Bellville sy 76ste verjaardag met ‘n spesiale saalbyeenkoms gevier. Dr. Gerda Engelbrecht ( Hoofmeisie 1991)... (Lees verder...)

25 Januarie 1937

25 Januarie 1937

Stigtersdag word elke jaar op 25 Januarie gevier. Die Hoërskool Bellville het in Januarie 1937 in die ou landdroskantoor op die hoek van Voortrekkerweg en Rhoss-straat as die eerste hoërskool in Bellville begin. Die gebou in Voortrekkerweg is in 1940... (Lees verder...)