Bekende Alumni

Hiram Koopman besoek sy Alma Mater

Hiram Koopman besoek sy Alma Mater

Hiram Koopman (Matriek 1998), bekende saxofonis wat al saam met baie bekende Suir-Afrikaanse musici gewerk het, het vandag ons saalbyeenkoms bygewoon ter viering van ons 80ste bestaansjaar! “Elke persoon het die potensiaal om sy droom te bereik! Soms moet jy... (Lees verder...)

Rocco van Rooyen se reuse-gooi

Rocco van Rooyen se reuse-gooi

  Trotse en betrokke oud-Bellvilliet Rocco van Rooyen het Saterdag hier met een van die beste pogings tot nog toe deur ’n Suid-Afrikaner losgetrek. Die 22-jarige Rocco van Rooyen se gooi van 85.39 m was die hoogtepunt van Atletiek Suid-Afrika... (Lees verder...)

Rocco van Rooyen besoek Hoërskool Bellville

Rocco van Rooyen besoek Hoërskool Bellville

Rocco van Rooyen het in 2014 deelgeneem aan die “Commonwealth Games” en ‘n sesde plek behaal met ‘n afstand van 76.87m in spiesgooi. Vanjaar was Rocco die Suid-Afrikaanse Senior en Ope-kampioen met ‘n afstand van 80.56m. Rocco gaan nou heel... (Lees verder...)

OUDSKOLIER VAN HOËRSKOOL BELLVILLE PRESTEER

OUDSKOLIER VAN HOËRSKOOL BELLVILLE PRESTEER

Henry Mylne, ‘n bekende oudskolier van die Hoërskool Bellville, is Sondag tydens die Suidoosterfees met die Rapport Skouerkloptoekenning vereer vir sy bydrae tot die Suid-Afrikaanse televisie- en teaterbedryf.  Hy was een van die eerste regisseurs van die destydse Egoli en... (Lees verder...)

HOËRSKOOL BELLVILLE VIER 77STE VERJAARDAG

HOËRSKOOL BELLVILLE VIER 77STE VERJAARDAG

Die Hoërskool Bellville het op 25 Januarie 77 jaar oud geword.  Die verjaardag is op Vrydag 24 Januarie tydens ‘n saalbyeenkoms by die skool gevier. Hierdie jaar het die feesvieringe hoofsaaklik daaroor gegaan om die skool se nuwe gebou te... (Lees verder...)

Musiekdepartement word na legende vernoem

Musiekdepartement word na legende vernoem

Die Hoërskool Bellville vier vanjaar sy 75ste verjaardag en as deel van die vieringe is die skool se musiekdepartement op 31 Oktober na wyle professor Hennie Joubert vernoem. Hennie Joubert (27 Desember 1926 tot 16 April 1986) het in 1943... (Lees verder...)

Bokke-aand ‘n groot sukses

Bokke-aand 'n groot sukses

Woensdag, 1 Augustus 2012, was ‘n besondere dag op Hoërskool Bellville se 75ste verjaardagkalender. Onder leiding van Toks van der Linde en Allan Hughes (bekend vir Stoepstories) is eer gebring aan Hoërskool Bellville se 6 Rugby-Springbokke. Dr. Dawie de Villiers, Springbokkaptein... (Lees verder...)

“Rockers” besoek HSB tydens saal

Op Vrydag 20 April het lede van F*ofpolisiekar, Van Coke Kartel, Heuwels Fantasties en A King ons skool tydens saalperiode besoek. Van ons oud-leerders speel in hierdie orkeste.... (Lees verder...)

Bekende oud-leerders in die vermaak- en musiekwêreld

Bekende oud-leerders in die vermaak- en musiekwêreld

... (Lees verder...)