Personeel

Ontmoet ons skoolhoof

Ontmoet ons skoolhoof

Mnr. G.J.J. du Plessis... (Lees verder...)

Ontmoet Vakonderwysers 2016

Ontmoet Vakonderwysers 2016

Ontmoet ons vakonderwysers! Departemente is alfabeties gerangskik met foto’s van die vakonderwysers wat die betrokke vakke aanbied, daaronder. Afrikaans                 VLNR: L. Rossouw, J. Biesenbach, A. Theron, M. Franken (Departementshoof), S. Basson, S.... (Lees verder...)

Mnr.Theron vier 40 jaar by Hoërskool Bellville!

Mnr.Theron vier 40 jaar by Hoërskool Bellville!

Mnr. George Theron is verlede week spontaan en staande in die personeelkamer toegejuig terwyl ‘n glasie sjampanje aan hom bedien is. Mnr Theron is vereer omdat hy as onderwyser 40 jaar diens gedoen het by die Hoërskool Bellville. Voorwaar ‘n... (Lees verder...)

Langasem landloop-juffrou behaal hoogtes

Langasem landloop-juffrou behaal hoogtes

Juf. Luzandrie Steenkamp, Bellville se landloop-afrigter en een van ons Lewensoriëntering-onderwysers, het die afgelope naweek aan die ProNutro African X Trail Run deelgeneem. Hierdie kompetisie word in pare gedoen – óf mans, óf vrouens, óf gemengde pare. Sy was deel... (Lees verder...)