Toelating

Inligting omtrent Ope-Aand en gr.8, 2019

Inligting omtrent Ope-Aand en gr.8, 2019

Onderhoude en aansoeke begin 5 Februarie 2018. Die prospektus en aansoekvorms sal binnekort op die webwerf beskikbaar wees. Die ope-aand vind op 1 Maart om 18:30 plaas.... (Lees verder...)

HOE SKRYF EK IN?

1. Maak ‘n afspraak by mev Bets Mong by 021 948 1801. Beide die ouer en die kind moet die afspraak nakom. 2. Bring die volgende saam: Die voltooide inskrywingsvorm – die wettige ouer / voog moet teken. (as aflaaibare dokument... (Lees verder...)