Prospektus en Inskrywingsvorms

Baie dankie dat u Hoërskool Bellville gekies het! U het die regte besluit geneem!

Ons prospektus en inskrywingsvorms vir 2018-inskrywings is hieronder beskikbaar.  Om verdere inligting aangaande inskrywings te bekom kan u ook die skool skakel by 021-948 1801. Daar is ook harde kopieë van die prospektus by die skool beskikbaar.

 

Hoërskool Bellville Pamflet 2018

Prospektus 2018 – Ons skool

Prospektus 2018 – SPORT

Prospektus 2018 – Aansoek om toelating

Prospektus 2018 – Vakkeuses

 

Vir beursaansoeke, kliek hier om die administratiewe kantoor te e-pos.