Matriekuitslae

Matrieksertifikate van 2018

Matrieksertifikate van 2018

Matrieksertifikate van 2018 is nou by die skool beskikbaar.... (Lees verder...)

Baie geluk, Hoërskool Bellville matrikulante van 2018!

Baie geluk, Hoërskool Bellville matrikulante van 2018!

Die hoërskool Bellville se matrieks van 2018 het die volgende uitstekende uitslae behaal: 100% slaagsyfer vir die 6de jaar in ‘n ry. 99.5 % toelating tot tersiêre studies. 93.5% baccalaureustoekenning. 80% (17 uit 21) van vakke se gemiddeldes is bokant... (Lees verder...)

Matriek-uitblinkers 2017

Matriek-uitblinkers 2017

Die Hoërskool Bellville het in 2017 nie net die topkandidaat in Suid-Afrika opgelwer nie, maar ook Eugene Fouché op die landwye top-40. Boonop het 42 van ons matries ook A-gemiddeldes behaal. Ons is ook baie trots op ons 100% slaagsyfer in 2017.... (Lees verder...)

Janke behaal beste NSS-prestasie in Suid-Afrika

Janke behaal beste NSS-prestasie in Suid-Afrika

Janke van Dyk, gr.12-leerder van die Hoërskool Bellville in 2017, het in die NSS-eksamen die beste prestasie in Suid-Afrika behaal. Die skool wens Janke en haar ouers hartlik geluk en is saam uiters trots op Janke vir hierdie wonderlike prestasie! Ons... (Lees verder...)

36 A-gemiddeldes en 100% slaagsyfer vir Bellville!

36 A-gemiddeldes en 100% slaagsyfer vir Bellville!

Baie geluk aan die Hoërskool Bellville se matrieks van 2015 met uitstekende uitslae: 100% slaagsyfer 36 A-gemiddeldes 330 vak A-gemiddeldes 337 vak B-gemiddeldes 6 leerders met 7 A’s 13 leerders ,et 6 A’s 6 leerders met 5 A’s 11 leerders... (Lees verder...)