Merietelys / Pryswenners

HOËRSKOOL BELLVILLE MATRIEKS VAN 2016 ONTVANG TOEKENNINGS

HOËRSKOOL BELLVILLE MATRIEKS VAN 2016 ONTVANG TOEKENNINGS

Baie geluk aan Shirley van der Merwe en Robert Aartsma wat toekennings ontvang het tydens die NSS Toekenings-seromonie wat deur die WKOD gehou is by Leeuwenhof.   Shirley het die toekenning gekry vir die beste matrikulant in Afrikaans, 98% en... (Lees verder...)

Prysuitdeling 2016: Ons uitblinkers

Tydens die prysuitdeling, wat op 20 Oktober 2016 gehou is, is die Hoërskool Bellville se uitblinker vir hul talente en prestasiess geëer. Die volgende leerders het spesiale toekennings ontvang: Hoofdetoekennings:  Willani Punt Shirley van der Merwe Paratus ad Omnia Toekennings... (Lees verder...)

Bellville se akademiese toppresteerders van 2015

Die volgende leerders het tydens die jaarlikse akademiese prysuitdeling erkenning vir hul uitmuntende akademiese prestasies in die jaar 2015 ontvang:   GRAAD 8 – 2015 Francois du Toit 2de Amore Olivier 3de Marné Badenhorst 1ste Chizelle du Toit 3 de... (Lees verder...)