Leerderleiers

Jeugleierskonferensie

Jeugleierskonferensie

Nico Olivier, HS Bellville se hoofleier vir 2017, is een van slegs 25 seuns van die Wes,-Oos,-Noord,-en Suid-Kaap wat gekies is om Die Burger se Jeugleierskonferensie in Desember by te woon. Baie geluk Nico. HS Bellville is baie trots op... (Lees verder...)

Hoofleiers 2017

Hoofleiers 2017

Tydens die jaarlikse prysuitdelingseremonie is ons hoofleiers vir 2017 aangekondig. Hulle is (VLNR): Hanro Rossouw (onderhoofleier), Janneke Alberts (onderhoofleier), Monique Mangiagalli (hoofleier) en Nico Olivier (hoofleier). Baie geluk aan hierdie leerders en baie sterkte met die jaar wat voorlê!... (Lees verder...)

Graadleiers 2017

Graadleiers 2017

Die leerders het die afgelope week hul graadleiers vir 2017 verkies. Baie geluk aan die volgende leerders:   GRAAD 9 Du Toit Hoffmann Brand Doné Fivaz Marzanne Loubser  Muller GRAAD 10 Gibbons Bennie Pretorius Wiehann Heyns Montana Olivier Amoré GRAAD... (Lees verder...)

Seniorleiers 2017

Seniorleiers 2017

Die afgelope week het die leerders hul seniorleiers vir 2017 verkies. Slegs leerders wat in die betrokke jaar in grade 11 en 12 is, kan hiervoor in aanmerking kom. Baie geluk aan die volgende leerders wat tot die seniorleierraad verkies... (Lees verder...)

Leiers leer lei in Llandudno

Leiers leer lei in Llandudno

Die Leerderleiers vir 2013 kamp van 4 tot 7 Desember 2012 by Apostel Battery in Houtbaai waar hulle opleiding ontvang en voorberei word vir hulle aktiwiteite vir 2013. Die leiergroep bestaan uit 4 graadleiers in elke graad van gr.8 tot 10,... (Lees verder...)