Kriteria vir erekleure

Corné saam met Protea-skietspan op pad na Oostenryk

Corné saam met Protea-skietspan op pad na Oostenryk

Die Swartkruit Skiet Unie van Suid-Afrika (Black Powder Shooting Union of SA) en Hoërskool Bellville wens Corné Schreuder van harte geluk met haar insluiting in die Protea-skietspan wat in Augustus 2018 in Oostenryk aan die Wêreldkampioenskappe gaan deelneem. Corné het... (Lees verder...)

Xavier ontvang sy WP-Kleure in Rugby

Xavier ontvang sy WP-Kleure in Rugby

Baie geluk aan Xavier Haupt wat Dinsdagaand tydens die “WP-Capping” seromonie sy WP-kleure ontvang het. Xavier is ingesluit in die WP-o.18 Akademiespan wat gedurende die vakansie in die Akademieweek in Johannesburg gaan speel. Op hierdie geleentheid word al die spelers wat... (Lees verder...)

Xavier Haupt verkies tot WP o/18 Rugbyspan vir Akademieweek

Xavier Haupt verkies tot WP o/18 Rugbyspan vir Akademieweek

Baie geluk aan Xavier Haupt wat gekies is vir die WP 0/18-Rugbyspan wat die vakansie gaan deelneem aan die Akademieweek in Johannesburg. Xavier het die jaar van vleuel na slot toe geskuif en sy spoed, veelsydigheid en vaardighede van ‘n agterspeler... (Lees verder...)

Kayla tweede BESTE in Suid-Afrika

Kayla tweede BESTE in Suid-Afrika

Kayla het die vakansie deelgeneem aan die Suid-Afrika Skole Atletiekkampioenskappe in Durban en die Suid-Afrikaanse Klubkampioenskappe in Kaapstad. Kayla was in beide byeenkomste 2de gewees in die 0.17 Dogters Hamergooi! Baie geluk Kayla, ons is LEEUTROTS op jou!... (Lees verder...)

Bellville atlete verwerf WP-kleure!

Bellville atlete verwerf WP-kleure!

Baie geluk aan die bostaande atlete wat WP-kleure verwerf het tydens die afgelope naweek se WP Kampioenskappe! Hier volg die uitslae: Item Age Gr Name Surname Uitslae WP-kampioenskappe WP-span 300M HUR 14 Luanette Dyssel 4de in uitdun DISCUS 14 Micheala... (Lees verder...)

EREKLEURE VIR SPORT

Die Hoërskool Bellville is trots op die prestasies van sy leerders en gee tydens jaarlikse prysuitdelingsfunksies en afsluitingsfunksies erkenning aan leerders wat op verskeie vlakke presteer. Erekleure word toegeken aan leerders wat UITSTAANDE prestasies behaal het. Kriteria word deur die... (Lees verder...)