... (Lees verder...)
Marzanne Fivaz is as deel van ‘n uitgesoekte groep leerders gekies om die Wes-Kaap by die Nasionale Jeugparlement te verteenwoordig en die ministers te ontmoet. Marzanne, ‘n graad 10 graadleier, is deur die stadsraad genomineer om op 1 September ‘n provinsiale konsultasie-vergadering by te... (Lees verder...)
Die VCSV, wat al meer as 50 jaar by HS Bellville is, nooi almal uit na die volgende funksie wat deel van hulle Jesusweek vorm. ... (Lees verder...)
Baie geluk aan Ané Trautman (links op die foto) wat verkies is as ondervoorsitter van ons streek se Junior Stadsraad! Dit is ‘n groot prestasie! Ané, gr.10, en Marzanne Fivaz (regs op die foto) is albei lede van die Junior Stadsraad.... (Lees verder...)
Shane Myburgh (gr.9) het die vakansie die Wes-Kaap verteenwoordig by Mr and Miss Jr South Africa 2018. Daar is so 8 provinsies wat deelneem in verskeie ouderdomsgroepe. Dis was n week van vroeg opstaan met onderhoude, baie loopplankwerk en oefen vir... (Lees verder...)
Die Omgeekomitee van die Leerderleiers het 1430 liter water ingesamel om aan Isilimela Comprehensive School in Langa te oorhandig. Die HS Bellville het elke jaar ‘n Paasprojek om uit te reik na ander mense. Omdat dat daar so ‘n groot... (Lees verder...)
Hierdie week in Op Die Spel: Die taalkryt is gereed en die Graad 9-semifinaliste staan reg om alles in die stryd te werp. Terwyl hulle swoeg en sweet vir ‘n plek in die finaal, leer ken ons die mededingers van nader.... (Lees verder...)
Ané Trautman en Marzanne Fivaz wat beide verkies is tot Junior Stadsraad woon hul eerste vergadering by.... (Lees verder...)
Hoërskool Bellville se Leerderleiers het tydens Vrouemaand produkte ingesamel vir die mammas by Tygerberg Hospitaal se Neonatale eenheid. Die produkte ( melk, suiker, tee, koffie, waslappies, sepies, tandepaste en tandeborsels) is vir mammas wat by hulle vroeggebore baba’s moet bly... (Lees verder...)