Annerike en Gunther in WP finale vir Redenaars

Annerike Du Plessis en Gunther Tonitz

Annerike Du Plessis en Gunther Tonitz

Baie geluk aan Gunther Tonitz (Jnr) en Annerike du Plessis (Snr) wat die WP finale van die Redenaars gehaal het. Ons is trots op julle!