My School en Makro

MySchool: Ondersteun ons nou deur elektrisiteit te koop!

MySchool: Ondersteun ons nou deur elektrisiteit te koop!

Ondersteun HSB nou deur elektrisiteit te koop uit die gemak van u eie huis! Kliek op die prentjie en registreer, en elke keer wanneer u krag koop sal ons kontant terugkry van MySchool. Ouers kan dit net aan hul  MySchool-kaart... (Lees verder...)

Ondersteun Hoërskool Bellville deur middel van MySchool

Ondersteun Hoërskool Bellville deur middel van MySchool

Soos wat die meeste mense weet, kan ‘n mens deur middel van MySchool ‘n lojaliteitskaart aan die skool of organisasie van ‘n mens se keuse, aan aankope by sekere winkels koppel. Hierdie winkels gee dan aan die gekose skool or... (Lees verder...)