Huur ‘n gebou vir ‘n funksie

Ons verhuur die volgende spoggeboue teen kompeterende pryse:

 

Rugby-klubhuis:  R1500 met R500.00 deposito

Gimnasium:          R 3000.00 met R1000.00 deposito

Skoolsaal:          R 3500.00 met R1000.00 deposito

 

Kontak Margeret Pansegrouw by:

Tel: 021 948 1801
Faks: 021 948 4140

E-pos: mpansegrouw@hsbellville.co.za