Dag Zero Oefenlopie – Donderdag, 1 Februarie 2018

Dag Zero1

Uiters belangrike omsendbrief oor waterbesparing gaan vandag uit. 

Maak seker u vergewis u van die inligting.

Donderdag 1 Februarie (Dag Zero oefenlopie) 

Onthou jou twee liter gryswater!