Uitblinkers

Danielle van Niekerk verteenwoordig Suid-Afrika by Talent America en presteer uitstekend!!!

Danielle van Niekerk verteenwoordig Suid-Afrika by Talent America en presteer uitstekend!!!

‘n Suid Afrikaanse span van 42 is gekies om deel te neem aan  Talent America in New York. Die kompetisie was oop vir internasionale akteurs, modelle, sangers en dansers. Danielle van Niekerk het die volgende verwerf: 18-24 Overall Age group winner 18-24... (Lees verder...)

Bellville Musikante blink uit in Unisa se eksamens

Bellville Musikante blink uit in Unisa se eksamens

Leerders van die Hoërskool  Bellville het uitstekend presteer in Unisa se tweede  musiekeksamensessie in 2016. Van links na regs is me Carike Steenkamp, Nathan Huysamen (slaag gr. 5 klavier met  84%), Antoinette Theron (slaag gr. 4  teorie met 95%), Eugéne... (Lees verder...)

Annerike gekeur vir Yamaha-beurskompetisie

Annerike gekeur vir Yamaha-beurskompetisie

Die Hoërskool Bellville is baie trots op Annerike du Plessis wat gekeur is vir ‘n Yamaha Beurskompetisie vir leerders tussen die ouderdom van 16 en 22 jaar. Deelnemende lande sluit die Midde-Ooste, Wes-Asië, Afrika en die Emiratus-lande in. Kandidate moes... (Lees verder...)

Annerike wen Internasionale kompetisie

Annerike wen Internasionale kompetisie

Annerike  du Plessis is as wenner van ouderdom 17-19 jaar aangewys vir ‘n Internasionale aanlyn kompetisie “Music of the Centuries”. Die ander kandidate wat plekke onder die eerste drie behaal het is afkomstig van musiekskole uit onder ander die VSA,... (Lees verder...)

Leandri op pad na VSA vir sang

Leandri Martin het op Vrydag, 29 April, aan ‘Talent Africa’ se Nasionale Kompitisie deelgeneem. Sy het baie goed gevaar  – 2 silwer en 2 goud. Die afdeling waaronder Leandri deel geneem was ‘ Vocal’. Sy het vier sangitems gelewer (‘Broadway Classics, Country,... (Lees verder...)

Hoërskool Bellville maak boeremusiek

Hoërskool Bellville maak boeremusiek

Op 5 Oktober 2013 is die Boeremusiekgilde se Algemene Jaarvergadering en Nasionale Boereorkes-kompetisie in Hoërskool Bellville se gimnasium gehou. ‘n Groep leerders van die Hoërskool Bellville het ook aan hierdie kompetisie deelgeneem. Die span het die Nasionale Tradisionele Opkomende afdeling... (Lees verder...)

Eben, ons eie Picasso

Eben, ons eie Picasso

Eben de Villiers is Saterdag by die Cape Town Eisteddfod aangewys as die beste student in die skilderkuns-afdeling (graad 10 tot 12) en het 'n goue medalje en kontantprys ontvang. Baie geluk, Eben!... (Lees verder...)

Bellville kunstenaars presteer by Kaapstadse eisteddfod

Twee leerders van HSB het vanjaar uitstekende prestasies vir kunswerke behaal in vanjaar se Cape Town Eisteddfod: Eben de Villiers: Diploma (tussen 90-100%) Sharon van Lill: Lof ( tussen 80-89%)   Baie geluk aan hierdie leerders!... (Lees verder...)

Kylo en Stephan oorsee saam met Tygerberg Kinderkoor

Kylo en Stephan oorsee saam met Tygerberg Kinderkoor

Kylo Kotze en Stephan Visser  (Graad 8 ) is saam met die Tygerberg Kinderkoor vanaf 5 Julie tot 23 Julie in die buiteland vir onder anderdere die Wêreld Koorspele in Cincinatnati in die VSA,en daarna ‘n toer na Duitsland. Tot... (Lees verder...)